
Webwerf,Wat
jy moet weet
Voordele van 'n webwerf
Ons
tegnologie
Die
Parte van jou webwerf
Die
kostes van 'n webwerf
Ekstras
Bemarkings oplossingsOns Tegnologie.
ITD bied 'n een stop diens aan wat beteken dat jy net een oproep of Epos te maak en nie met al die verskillende rolspelers hoef te onderhandel nie.
By ITD word al ons webwerwe geskryf in PHP wat die absolute voorpunt van "server side" programmering is. Ons skryf ons "client side" kodes alles in javascript wat die regeerder van webblaaie wereldwyd is en dan ook verseker dat u besoeker 'n baie lewendige en interaktiewe webwerf kan verwag.
Ons visuele effekte en style doen ons in CSS asook action script en Flash.
Ons webwerwe word almal "gehost" deur een van slegs drie maatskappye wat van die nuwe ondersese seacomm "fibre optic" kabel gebruik maak. Dit voorsien vir 'n baie gladder en beter internet ervaring vir ons oorsese besoekers. Dit is vry van die "lagtime en delays" wat so kenmerkend van die sateliet gashere is.
ITD kan ook vir u al die grafiese ontwerpe en logo's ens wat u benodig ontwerp.
Kontak ons gerus om u behoeftes met ons te bespreek.





