Tuisblad

Webwerf,Wat jy moet weet
Voordele van 'n webwerf

Ons tegnologie
Die Parte van jou webwerf
Die kostes van 'n webwerf

Ekstras

Bemarkings oplossings
Kliente sorg oplossings
Werknemer oplossings

'n paar webwerf voorbeelde
Gratis sms program
Koop sms'e
SMME finansiering
Buitelug alarm stelsel

Admin
Kontak ons
ITD Werksgeleenthede

Gratis sms program.

Moeg gesukkel as jy baie sms'e moet stuur?
Hier is vir jou 'n program wat jy gratis en verniet kan aflaai en gebruik. sms'e bly nog steeds die effektiefste manier om 'n boodskap vinnig en direk aan 'n persoon te lewer.
So werk dit:
(Hier is eers 'n verduideliking, volg die stappe verder ondertoe)

Stap 1. Laai die program af en installeer Hom. (meer oor die program hier)

Stap 2. Kies vir jou 'n naam en wagwoord en stuur dit aan ons. Dan skep ons vir jou 'n rekening, wat ook gratis is.

Stap 3.  Koop vir jou sms'e.  NB!! hulle verval nooit, soos telefoon sms'e nie.
Sms tariewe.
250-499 sms'e 45c elk  
500-999 sms'e 40c elk  
1000 sms'e en meer 35c elk  
Stap 4. Ons krediteer jou rekening en jy kan begin stuur van jou program af. geen verdere koste of fooie nie.
Volg die stappe hier:
 Stap 1.  Kliek hier om die program af te laai. en installeer dit.
 Stap 2.  Kies 'n wagwoord en Rekening naam. Vul die vormpie hieronder in en stuur dit aan ons.

Nuwe kliente vul hier onder in:

Rekening Naam:     

Wagwoord:          

Herhaal wagwoord:  

Epos adres:          

Vul in en Kliek "skep my rekening" om aan te gaan.

 

 

© Information and Technology distribution. ITD 2010