Tuisblad

Webwerf,Wat jy moet weet
Voordele van 'n webwerf

Ons tegnologie
Die Parte van jou webwerf
Die kostes van 'n webwerf

Ekstras

Bemarkings oplossings
Kliente sorg oplossings
Werknemer oplossings

'n paar webwerf voorbeelde
Gratis sms program
Koop sms'e
SMME finansiering
Buitelug alarm stelsel

Admin
Kontak ons
ITD Werksgeleenthede

U eie webwerf

By ITD streef ons daarna om jou nie net 'n webwerf te bied wat op die oog af goed lyk nie, maar 'n hoogs tegnologiese en ten volle funksionele webwerf wat, belangrikste van alles, met besigheid in gedagte ontwerp is.

Die belangrikheid van 'n webwerf vir enige besigheid of boerdery kan en mag in vandag se tye nie meer misgekyk word nie. Jou webwerf is jou 24 / 7 vertoonkamer vir die wereld. Dit is 'n magtige wapen in die hande van enige besigheid / boerdery wat sy bemarkings aspek aanbetref. Die dae van "vat wat jy kry" vir jou produkte is verby! Met 'n webwerf bereik jy 'n baie groter mark en kan jy dus die beste pryse beding.

In Suid Afrika alleen is alreeds meer as 5 miljoen internet intekenare met ‘n geraamde 3 medeverbruikers per intekenaar. Dit is ‘n massiewe mark wat slegs geklop kan word deur op ten minste 4 TV kanale gelyktydig te adverteer, en dan is dit vir 30 sekondes.Teen massiewe koste!

Met u eie webwerf kan u alle inligting omtrent u besigheid of boerdery aan die voornemende klient oordra, en dit op 'n baie opwindende manier. U kan gebruik maak van skyfie vertonings, videos, foto albums ens. Bowenal is u klient in direkte en vinnige verbinding met u deur E-pos reaksie blaaie ens. U Webwerf bied u Onbeperkte spasie en Onbeperkte tyd teen Beperkte koste. Geen ander media kan die advertensie "waarde vir geld" van 'n webwerf klop nie. Kontak ons vir 'n gratis kwotasie

By ITD verstaan ons dat nie almal vinnige internet konneksies het nie, veral op ons plase. Ons web blaaie word so ontwerp dat hulle vir almal 'n aangename ondervinding is om te besoek. Lees gerus hier wat 'n webwerf vir jou besigheid of boerdery kan doen.


Suid Afrika het jou nodig!

Die regering het biljoene beskikbaar gestel vir die ontwikkeling van besighede, boerderye en ander projekte. Het jy 'n plan? Weet jy hoe om aansoek te doen vir jou finansiering ? Lees meer...


http://www.unclaimedmoney.co.za

R150 miljoen rand lê onopgeeis in die staat se koffers. Het iemand dalk iewers vir jou familie 'n polis of erfporsie gelos wat jy nie van weet nie?   kliek hier om uit te vind.


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices

Hou op om te veel vir alles wat jy koop te betaal. Kry alles wat jy nodig het by Bid or Buy


Yes!! The well known "Swanniebraai" Newspaper Grill is back after 20 years!!
This amazing little barbeque cooks five times faster than charcoal using ordinary newspaper.