Tuisblad

Webwerf,Wat jy moet weet
Voordele van 'n webwerf

Ons tegnologie
Die Parte van jou webwerf
Die kostes van 'n webwerf

Ekstras

Bemarkings oplossings
Kliente sorg oplossings
Werknemer oplossings

'n paar webwerf voorbeelde
Gratis sms program
Koop sms'e
SMME finansiering
Buitelug alarm stelsel

Admin
Kontak ons
ITD Werksgeleenthede

Gasheer Opsies

By ITD word al ons webwerwe "gehost" deur een van slegs drie maatskappye wat van die nuwe ondersese seacomm "fibre optic" kabel gebruik maak. Dit voorsien vir 'n baie gladder en beter internet ervaring vir ons oorsese besoekers. Dit is vry van die "lagtime en delays" wat so kenmerkend van die sateliet gashere is.

ITD bied 'n een stop diens aan wat beteken dat jy net een oproep of Epos hoef te maak en nie met al die verskillende rolspelers hoef te onderhandel nie.

Ons Gasheer opsies.
dit is jou enigste maandelikse koste. Vir die spasie en servers wat jou webwerf op die net hou.
Grootte Web spasie Epos adresse verkeer koste pm
XXXS 25mb 5 1Gb R63-50
XXS 100mb 25 3gb R72-50
XS 250mb 50 5gb R95-00
S 1000mb 100 25gb R145-00
Domain naam registrasie: .co.za=            Eenmalige fooi van R250-00...         bv. www.jouboerdery.co.za
Om jou eie webwerf te hê moet jy net die naam registreer en 'n hosting pakket kies. (in 90% van alle gevalle is die XXXS meer as genoeg.)
 
Ander dienste wat ons aanbied.
  Dial up internet(landlyn)   R95-00pm  
  ADSL Bandwydte 1gb  R78-50pm   
 ADSL  Rollover 1gb   R85-00/gb  verval nie
         

Ons het nog honderde ander pakette van alle groottes beskikbaar, maar hierdie is wat oor die algemeen gebruik word. Kontak ons gerus vir enige kwotasie.